Himalaja

Ligging van die Himalajagebergte
Kaart van die Himalajagebergte
Lugfoto van die Himalajagebergte
Nasa-Satellietbeeld van die bergreeks

Die Himalaja (Sanskrit: हिमालय; Nepalees: हिमालय; Oerdoe: ہمالیہ‎; van Sanskrit hima ("sneeu") en ālaya ("woning"), letterlik "tuiste van die sneeu"[1]) is 'n bergreeks in Suid-Asië, wat die Indo-Ganges-plein van die Tibetaanse plato skei. Dit lê uitgestrek van Pakistan oor Indië, Nepal, Tibet (Volksrepubliek China) en Bhoetan.[2]

  1. (en) "Definition of Himalayas". Oxford Dictionaries Online. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Februarie 2011. Besoek op 31 Mei 2015.
  2. Bishop, Barry. "Himalayas (mountains, Asia)" (in Engels). Encyclopædia Britannica. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Maart 2009. Besoek op 31 Mei 2015.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search